Prettige koekies

Prettige koekies se reeks indrukwekkende kinderkoeke word uit winkelkoekies geskep. Al die pragskeppings word gebou met welbekende koekies wat in elke supermark of kafee beskikbaar is. Die projekte konsentreer op winkelkoekies wat op ‘n drie-dimensionele manier gekombineer word met plastiekversiersel. Die 10 projekte is: Kasteel, Vliegtuig, Seerower, Meermin, Sirkus, Trein, Piekniek, Resiesbaan, Koets, Cowboys

Marlene Schoeman

R200.00

Available on back-order

Description