Professor Fungus 7 en die jelliemonsters van Mars

‘n Toestel wat boodskappe tot in die ruimte kan stuur? Bennie en Jenny dink dis ‘n BRILJANTE idee! Hulle kan nie wag om professor Fungus se nuutste uitvinding te toets nie. Maar dan kry hulle ‘n nare verrassing uit die buitenste ruim …

Jaco Jacobs

R125.00

Available on back-order

SKU: 9780799371147 Categories: , ,

Description