Reis Lig deur die Lewe – Inspirasie vir ‘n Vreugdevolle en Betekenisvolle Lewensreis (Afrikaans, Hardcover)

Die 366 oordenkings in Reis lig deur die lewe sal lesers inspireer om met oorvloedige vreugde te leef.
Deur haar bemoedigende oordenkings gebou om die tema van reis, lei topverkoper-outeur Dalene Reyburn vroue om te besef dat die hemelse Vader elke tree van ons lewensreis by ons is. Sy liefde, teenwoordigheid en sorg sal ons ook toelaat om lig te reis. Hy laat ons nooit in die steek nie. Hy hou nooit op om ons te herinner aan sy genadegreep op ons lewens nie. Hy sien die einde van die reis reeds aan die begin en niks vang Hom onkant nie. Hy het ons reisplan vooraf uitgewerk, en wanneer ons saam met Hom reis, is die reis vervullend, opwindend en vol vreugde.

Reis lig deur die lewe sal vroue in staat stel om hulle skoene uit te skop en ligvoets die lewensreis saam met God aan te pak.

Dalene Reyburn

R199.00

Available on back-order

SKU: 9781431622603 Categories: , ,

Description