Ringbind Dagbeplanner 2020 Anker Vir Die Siel (Ringbind) – OUT OF PRINT

Hierdie kompakte en praktiese dagbeplanner vir die moderne vrou maak voorsiening vir afsprake en prioriteite vir die week. Verder bevat dit ook inligting soos openbare vakansiedae, skoolkwartale en selfs ’n lys wat aandui watter geskenk om vir wat­ter huweliksherdenking te koop. Dis beskikbaar in drie ontwerpe en die teksvers en inspirerende aan­ha­ling rond elke week pragtig af.

UNIEKE VERKOOPPUNTE:

· Jaarbeplanner vir 2020 en 2021

· ’n bemoedigende teksvers en aanhaling vir elke week

· Plek om afsprake en die week se prioriteite neer te skryf

· Plek vir belangrike telefoonnommer, asook notas en persoonlike inligting

· ’n Lys met openbare vakansiedae

Samestelling

R70.00

Out of stock

SKU: 9781431622085

Description