Romanza – Kersfeeswonderwerk (Sagteband, 192 pg) Elsa Winckler

Verwagte voorraaddatum einde November.
Liefde … toegedraai vir Kersfees! Lees meer hieronder.

Elsa Winckler

R100.00

Available on back-order

Description

Jess Faber is groot vriende met haar vriendin Sabella se swaer, die bekende sjef Erasmus Steyn. Sy is nie onbewus van hoe aantreklik hy is nie, maar sy is nie van plan om ooit te trou nie. Om vriende te wees is net baie minder gekompliseerd.

Maar toe kry sy nie die bevordering wat sy gehoop het sy sal kry en besluit om al haar lysis en boksies weg te gooi. Sy oorweeg selfs ’n one-night stand met ’n vreemdeling. Toe Erasmus ewe hulpvaardig aanbied om haar onenight stand tewees, verander hulle vriendskap binne minute in iets heeltemal anders.

Jess is huiwerig om haar hart oop te maak vir liefde en bly skuil agter haar ongelukkige kinderjare. Kan ’n kersfeeswonderwerk twee harte een maak?