Romanza: Joune (Junie 2023, Sagteband, 192 pg) C M Christians

Nou beskikbaar. Wanneer twee harte diseselfde ritme vind. Klik om ‘n uittreksel te lees: Joune. Lees meer hieronder.

C M Christians

R110.00

Available on back-order

SKU: 9781776356881 Categories: , , , Tag:

Description

Ashton McKenzie weet wat hy in die lewe wil he en hoe om dit te kry. Hy is gefokus, ‘n uiters suksesvolle sakeman met ‘n volmaakte lewe waarin hy niks meer nodig het nie. Totdat hy vir Jessica Hayes ontmoet wanneer sy aangestel word om ‘n forensiese ondersoek by sy maatskappy in Miami te loods.

Jesse gooi Ashton se perfek georganiseerde lewe omver. Vanuit die staanspoor word sy vir hom die enigste werklike waarheid in sy lewe wie hy met sy lewe sal beskerm. Die enigste vlieg in die salf is Michael Evans, die huidige Formule Een Wereldkampioenrenjaer waarmee Jesse ‘n verhouding het. Of so dink hy.

Vir Jesse word Ashton die een man waarna haar hele wese smag, maar haar verstand waarsku haar dat daar nie vir hulle ‘n toekoms saam kan wees nie. Maar hoe dwing jy jou hart, en liggaam, in die teenoorgestelde rigting?