Sarel Seemonster se Avontuur

Louisa Smit

R150.00

Available on back-order

Description

Sarel Seemonser is lus vir avontuur. Maar voordat hy vertrek, waarsku sy ouma Seemonster: “Onthou, as jy in die moeilikheid is, het jy ’n wapen. Seemonsters blaas stoom uit en dit laat diere dink daar is vuur binne ons.” Sarel se stoom borrel en gorrel die lug in. Maar wat gaan gebeur as hy ‘n skelm wolf, ‘n slang en ‘n aasvoël teëkom?

‘n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste karakters uit die destydse TV-reeks Wielie Walie​.