Description
Waarom “haak mense se koppe uit”? Chris Mahlangu, wat vir Eugene Terre’Blanche vermoor het, het hom nie net doodgeslaan nie, hy het hom letterlik aan stukke gekap met ’n staalpyp. Vyf gevallestudies oor ware SA geweldsmisdadigers, vertel deur ervare misdaadskrywer Carla van der Spuy en kliniese sielkundige dr Henk Swanepoel.