Smeul – Drie Vroue, Een Kombuis

Riana Scheepers, Marietjie Koekemoer, Leonie Scholtz

R380.00

Available on back-order

SKU: 9780799382754 Categories: , ,

Description

Braaisnoek op die kole, swartmossels met ‘n lekker brosbrood, ontbeende gevulde skaapkop, sampioenrisotto, nastergalkaaskoek, beesstertsop met ’n Thaise kinkel en oondgebakte kwartels is net ‘n paar van die verruklike resepte uit Smeul – die resultaat van drie vroue, laatnagkuiers in die kombuis en hul gunsteling resepte.