Stalmaats 5: Beroemde Ruiter (Afrikaans, Paperback) Lize Roux

Lize Roux

R125.00

Available on back-order

SKU: 9780799341607 Categories: ,

Description

In die vyfde boek in die Stalmaats-reeks, is Anri-hulle baie opgewonde. Die tiener-ster Victor Brink gaan die Dagbreek-ryskool besoek om sy nuwe musiekvideo te verfilm. En dis nie al nie … iemand gaan boonop die kans kry om saam met Victor in die video te wees! Die katterige Vinette gaan seker maak sy kry die rol!