Sterre en planete

Kom reis saam deur die ruimte en ontdek ons asemrowende sonnestelsel. Kyk van naderby na die Aarde se son en maan, verken die planete en die Melkweg, en vind uit hoe ruimtevaarders aan boord van ‘n ruimtestasie leef. Die boek is propvol fassinerende, maklik verstaanbare feite en treffende foto’s wat die geheime van die heelal vir jong lesers toeganklik maak. Die boek is die ideale hulpmiddel vir skoolprojekte, en lesers word betrek deur middel van interaktiewe aktiwiteite soos Waar-of-vals-speletjies en ‘n fotovasvra.

Dorling Kindersley

R155.00

Available on back-order

SKU: 9780799379259 Category:

Description