Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika (Sagteband, 456 pg) Chris Stuart, Tilde Stuart

Groter suider-Afrika is ryk aan soogdier spesies, byna 400- wat almal in hierdie ten volle bygewerkte, omvattende veldgids ingesluit is. Uitgebrei om spesies in te sluit wat in Angola, Zambie and Malawi voorkom, dit is ook uitvoerig hersien om die volgende in te sluit: nuwe bevindings en taksonomie, hersiene verspreidings kaarte en baie nuwe foto’s, kleurkodes om families te groepeer, simbole vir groottes en spore, foto’s van skedels, gegroepeer om vergelyking makliker te maak, volledige beskrywings van elke spesie bied insig in sleutel kenmerke vir uitkenning, tipiese gedrag, voorkeur habitat, kos wat geeet word, voort planting en lewensduur.

Chris Stuart, Tilde Stuart

R520.00

Available on back-order

Description