Sale!

Die Leeutemmer se Assistent (Afrikaans, Paperback)

Solet Scheeres; Illustrated by Marjorie van Heerden

R180.00 R110.00

1 in stock

Description

Martjie beland saam met ’n leeu in een van die Pagel-sirkus se treintrokke – en nadat sy die mense van die sirkus leer ken, weet sy dat haar lewe nooit weer dieselfde sal wees nie. Hierdie aangrypende, aksiebelaaide verhaal is losweg op die geskiedenis van die beroemde Pagel-sirkus geskoei.