Hoendervleis: Grillerige Stories en Rympies (Afrikaans, Paperback)

Kom slaap ‘n nag lank in die spookkamer.

Jaco Jacobs; Illustrated by Zinelda McDonald

R165.00

Available on back-order

SKU: 9780799383874 Categories: , ,

Description

Kom slaap ‘n nag lank in die spookkamer.

Vind uit wat gebeur as jy ‘n poets op ‘n onnie soos juffrou Grimbeek bak.

Waag dit om ‘n paar baie spesiale handskoene aan te trek.

Ontdek die nuwe rugbyheld se grillerige geheim.

Vind uit waarom jou kleinboetie nog elke aand met sy bedlampie aan slaap.

En kom swem in die Middernagmeer … as jy dapper genoeg is.

Hierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! Daar is ‘n weerwolf wat saam op die skoolkamp gaan, ‘n paar spokerige handskoene wat goed is met klavier speel, ‘n baie vreemde onderwyseres – en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil!

Jong grilvrate sal versot wees op hierdie versameling stories en rympies uit die pen van Jaco Jacobs.