Kan ‘n walvis winde los? (Sagteband, 64 pg, Kinders – Ouderdom 9+) Jaco Jacobs

Jaco Jacobs Illustreerder: Zinelda McDonald

R160.00

Available on back-order

SKU: 9780639601243 Categories: , ,

Description

Feite wat jou sal laat RIL en GRIL … Eeuw! Jig! Sies! Bleg! Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol dierefeite wat jou kan NAAR MAAK! Watter oulike dierebabas eet hul ma se poef? Kan ‘n gorilla puisies kry? Wat laat miere in zombies verander? Wat is ‘n snotvis? Watter voëltjie los winde om sy prooi te vang? Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!