Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorgeslagte (Maart 2023, Sagteband, 256 pg) Johan Fourie

Nou beskikbaar.  Hoekom is party lande ryk en ander arm? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is enkele van die vrae wat Johan Fourie, professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, verken in hierdie onderhoudende, toeganklike ekonomiese geskiedenis. Reis saam met hom deur ’n Suid-Afrika-gesentreerde geskiedenis en leer waarom die bouers van die samelewing – eerder as die brekers – uiteindelik seëvier. Skatryk is die Afrikaanse vertaling van die gewilde Our Long Walk to Economic Freedom.

Johan Fourie

R340.00

Available on back-order

Description

Hoekom is party lande ryk en ander arm? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is enkele van die vrae wat Johan Fourie, professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, verken in hierdie onderhoudende, toeganklike ekonomiese geskiedenis. Reis saam met hom deur ’n Suid-Afrika-gesentreerde geskiedenis en leer waarom die bouers van die samelewing – eerder as die brekers – uiteindelik seëvier. Skatryk is die Afrikaanse vertaling van die gewilde Our Long Walk to Economic Freedom.