Sale!

Towertapyt: Graad R (Afrikaans, Hardcover)

’n Fantastiese geskenk vir enige jong storieliefhebber!

Wendy Maartens

R330.00 R150.00

1 in stock

Description

Kom reis saam op ’n towertapyt en ontdek kinders van regoor die wereld se gunsteling-stories! Vind uit waarom Dassie nie ’n stert het nie (Suid-Afrika), word opnuut bekoor deur die geliefde sprokie van Doringrosie (Frankryk), kom stap saam met die drie Rammetjies Rof oor die nare ou trol se brug (Noorwee) en vind uit wat gebeur wanneer ses blinde mans op ’n dag ’n olifant teekom (Indie). In hierdie pragtig geillustreerde boek het meester-storieverteller Wendy Maartens 33 klassieke stories bymekaargemaak wat al eeue lank in verskillende lande vertel word. Daar is stories uit elke uithoek van die wereld – van Duitsland tot Denemarke, Italie tot Israel, Egipte tot Groenland. Perfek vir voorlees of selflees. ’n Fantastiese geskenk vir enige jong storieliefhebber!