Die Reunie (Afrikaans, Paperback)

’n Skokkende diagnose en ʼn jare lange geheim sal ’n familie se lewens vir altyd verander.
In hierdie laaste boek in die Vernuwing-reeks maak die Baxter-gesin gereed vir ’n familie-reünie. Die volwasse Baxter-kinders het almal rede om fees te vier – behalwe een … Maar voor hulle kan feesvier, word die familie deur ’n ernstige diagnose geskok.

In Die reünie dwing die realiteit van die toekoms elkeen van die Baxters tot geloof en eerlikheid. Selfs Elizabeth en John worstel met ’n geheim wat hulle nog nooit aan enigiemand geopenbaar het nie, ’n geheim wat hulle selde aan hulself erken. Terselfdertyd is daar ’n jong man wat sy opgang maak in Hollywood terwyl hy wonder oor sy plek in die lewe.

Te midde van diepe droefheid vier die Baxters saam fees in Die reünie. Hulle besef dat liefde altyd oorwin en dat God selfs in die donkerste nag in beheer is.

Karen Kingsbury, Gary Smalley

R110.00

Available on back-order

SKU: 9781431618699 Categories: ,

Description