Site icon Book Hub

Oolog

In Oolog word stryd en konflik op verskeie vlakke ondersoek – nie net op ‘n nasionale en internasionale skaal nie, maar veral in intieme, persoonlike ruimtes. Die realiteite van die Kaapse Vlakte word oopgeskryf. Narratiewe verse vertel in verrykende Kaaps stories wat met ‘n vuishou tref. Deurdrenk van donker humor maar nie sonder deernis nie.

Exit mobile version