Skag

1987. Spesmagte se Jos Fourie vergesel ‘n skeepsvrag missiele in weerwil van wapensanksies toe hy CIA-oë op hom gewaar en wapengehalte uraan aan boord ontdek – gebeure wat hom sou teister op ‘n moordende tog uit die Noordsee na ‘n geheimsinnige Weermag-skag in die Kalahari-duine.

Jaco Wolmarans

R310.00

SKU: 9780624089483 Categories: , ,

Description