Die Mannheim-sage 2: Die Goudkewers

Lerina Erasmus

R330.00

Available on back-order

Description

Johannesburg dreig om ’n spookdorp te word. Die stad se myne is deurspek met piriet, en op politieke gebied word die fondamente gele vir die Anglo-Boereoorlog. Dit is teen hierdie agtergrond dat die liefdesverhaal van Deborah Mannheim en Kit Malloy afspeel. Maar Deborah sal uiteindelik moet kies: Kies sy haar liefde vir Kit, of eerder die verpligtinge teenoor haar man, Karl, en die skatryk Mannheim-familie, wie se myne skielik haar verantwoordelikheid geword het?