Slimkoppe vaardighede klanke en spelling

Slimkoppe Vaardigheidsboek vir Klanke en Spelling is spesiaal ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutelvaardighede van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help. Die werkboek bied aktiwiteite op verskillende vlakke sodat jou kind stadig op die eerste vlak kan wegspring en geleidelik na die meer gevorderde aktiwiteite op die derde vlak kan vorder.

G. Maree, K. Mann

R75.00

Description