X-Kit Presteer Graad 12 Wiskundige Geletterdheid Eksamen Oefen Boek

Die X-Kit Presteer! Wiskundige Geletterdheid Graad 12 Eksamenhersieningsboek sluit vraestelle en antwoorde in wat deur ervare onderwysers en eksamineerders geskryf is om leerders goed voor te berei vir die eksamen. Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: Die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik.; Na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap.; In die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

M. Moerman

R80.00

Available on back-order

Description