Asterix die legioensoldaat (10)

In Afskeid van Europa lewer Karel Schoeman verslag van sy laaste twee besoeke aan Nederland, Duitsland en Oostenryk gedurende die herfs van 2011 en 2013. Dit is veral die stede Amsterdam, Berlyn, Dresden, Salzburg en Wene wat aandag kry en ook met Schoeman se vermo om mense en plekke wat hy waarneem, in woorde tot gestalte te bring. By dit alles is daar n ondertoon van heimwee en gelatenheid omdat die skrywer voortdurend bewus is daarvan dat dit werklik sy laaste besoeke is en hy dikwels aan sy ouderdom herinner word.

R150.00

Available on back-order

SKU: 9781485300830 Categories: ,

Description