Bella Beer: ’n Hartjie vir Mamma

Bella Beer wil vir Mamma iets maak – ’n groot hartjie! Wat het sy nodig om so ’n hartjie te maak? Groen verf of geel? Of is ’n hartjie blou? Nee, ’n hartjie moet rooi wees! Bella Beer spring aan die werk. Maar, o, wee! Hoe nou gemaak, Mamma? Geskik vir leerders in Graad RR – Graad 2 vir Huistaal en Graad 2 – Graad 3 vir Eerste Addisionele Taal. Ideaal vir voorlees en selflees.

R99.00

Available on back-order

SKU: 9781920134976 Categories: ,

Description