Die leeu wat skaam was OUT OF PRINT

Klein Leeutjie is baie skaam. Hy kan nie brul nie. Al wat uitkom wanneer hy probeer, is: Piep! Sy boeties en sussies lag vir hom. Jy moet nie PIEP nie, jy moet BRUL! Maar dan ontmoet klein Leeutjie vir Muis. Sal Muis hom kan help om soos die ander leeus te leer brul? Sluit aan by die KABV vir Gr 3. Geskik vir leerders in Graad RR – Graad 2 vir Huistaal en Graad 1 – Graad 5 vir Eerste Addisionele Taal.

R85.00

Out of stock

SKU: 9780799358827 Categories: ,

Description