Die sebra wat hartseer was OUT OF PRINT

Sebra is baie hartseer en alleen toe sy beste maatjie, Kameelperd, wegtrek. Sebra se maats probeer verskillende dinge om hom op te beur. Sal hulle Sebra kan help om weer beter te voel? Dit is ’n storie oor hartseer wees. Sluit aan by die KABV vir Gr 3. Geskik vir leerders in Graad RR – Graad 2 vir Huistaal en Graad 1 – Graad 5 vir Eerste Addisionele Taal.

R85.00

Out of stock

SKU: 9780799358803 Categories: ,

Description