Eerste sprokies: Jan en die boontjierank

Lank gelede was daar ’n arm seun, Jan, wat saam met sy ma in’n huisie gebly het. Op ’n dag het Jan se ma nie meer geldgehad nie. Gaan verkoop ons koei op die mark, sê sy toe virJan. By die mark het Jan ’n slagter ontmoet. Ek wil julle koeihê, het die slagter gesê, maar ek het nie geld nie. Kom onsruil, dan gee ek vir jou towerboontjies wat jou ryk salmaak. Hierdie titel is deel van ‘n heerlike reeks eenvoudigevoorlees-stories.

R85.00

SKU: 9780798177849 Categories: ,

Description