Sale!

Goeie maniere : Cowboys kan ook jammer se OUT OF PRINT

’n Cowboy leer dat ’n mens selfs in die Wilde Weste gaaf kan wees in hierdie prettige rymende boek. Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees … en die lewe vir almal ’n bietjie makliker maak! Sluit aan by Gr 1 KABV. Geskik vir leerders in Graad RR – Graad 2 Huistaal en Graad 1 – Graad 5 Eerste Addisionele Taal.

Timothy Knapman

Original price was: R115.00.Current price is: R59.00.

Out of stock

SKU: 9780799358094 Categories: ,

Description