Professor Fungus 8 en die BreinDrein eksperiment

Bennie en Jenny is baie opgewonde toe hulle uitvind professor Fungus het ‘n prys gewen. Hulle kan nie wag om saam met hom na die oorhandiging te gaan nie. Maar iets is nie pluis nie. Waarom tree mense by die wetenskap-ekspo skielik so vreemd op? En wat gaan met die stad se toilette aan?

Jaco Jacobs

R125.00

Available on back-order

SKU: 9780799372656 Categories: ,

Description