Skatlam Skaap en die Draakstert-hotel

Skatlam is g’n gewone skaap nie. O, nee, vir haar is die weiveld nie genoeg nie. Sy’t ’n droom – ’n wonderlike droom … al is sy baie lief vir haar raserige familie. Skatlam wil haar eie hotel he! Sy trotseer baie gevare op pad na die hotel toe – die honger wolf en ’n sissende slang. En dan’s daar nog die draak agter die hotel … Geniet Skatlam se soeke om haar droom te bewaarheid in die pragboek. En leer hoe belangrik dit is om jou drome na te volg… Geskik vir leerders in Graad RR – Graad 2 vir Huistaal en Graad 2 – Graad 3 vir Eerste Addisionele Taal. Ideaal vir voorlees en selflees

R849.00

Available on back-order

SKU: 9781920475727 Categories: ,

Description