Storiemuis : Boek 4

Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleur illustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur ‘n oudio-CD. In Boek 4 is daar nog liedjies, syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam! Geskik vir leerders in Graad RR en Graad R Huistaal.

R195.00

SKU: 9780798168847 Categories: ,

Description