Site icon Book Hub

Storiemuis : Boek 5

Storiemuis : Boek 5

Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleur illustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur ‘n oudio-CD met ‘n voorlesing, liedjies en vele meer. In Boek 5 is daar nog syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam! Geskik vir leerders in Graad RR en Graad R Huistaal.

Exit mobile version