Ek leer van kleure – out of print

Hierdie kleurvolle boek maak voorskoolse kinders op ‘n prettige manier vertroud met al die primêre kleure. Daar is ook kort rympies om saam op te sê en ‘n storie om die kleure van die reënboog te leer ken. Moedig jou kind aan om die kleure self uit te ken, terwyl julle die pragtige tonele op elke bladsy verken. Hierdie boek vol kleure vorm deel van die Storiemuis-reeks – ‘n moet vir elke voorskoolse kind!

Leon Rousseau

R95.00

Out of stock

SKU: 9780798175944 Categories: ,

Description