Flintie Valsbaard en die Ys-eiland

Flintie Valsbaard is ’n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde … Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek – dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan verstop is … Maak net gou, voordat Pappa die hele plek platskiet! Geskik vir leerders in Graad R – Graad 2 vir Huistaal en Graad 3 – Graad 4 vir Eerste Addisionele Taal.

R849.00

Available on back-order

SKU: 9781920475024 Categories: ,

Description