Kwaai uil Gaan swem – out of print

Kerryn Ponter

R70.00

Out of stock

SKU: 9781432307226 Categories: ,

Description

Dit is ’n snikwarm somersdag en Kwaai Uil besluit om te gaan swem. Maar tipies soos hy is (ons het dit reeds in Kwaai Uil  teëgekom), is hy vasbeslote dat dit die heel beste swemdag gaan wees. Dinge verloop nie altyd soos beplan nie, en met ’n paar snaakse situasies wat opduik, leer hy ’n paar lesse voordat die dag wel wonderlik is. Kerryn Ponter se betowerende en vernuftige illustrasies gee lewe aan die storie.