Lawwe Lalie: die spookskip

Lawwe Lalie en die seerowers hoor van nog ’n avontuur en laat nie op hulle wag nie! Daar is vanaand iets vreemds op die skip aan die gang. Bestaan die spook van Pienkbaard regtig? Geskik vir leerders in Graad RR – Graad 2 vir Huistaal en Graad 2 – Graad 3 vir Eerste Addisionele Taal.

R499.00

Available on back-order

SKU: 9781920475642 Category:

Description