Momo

Momo is Michael Ende se klassieke sprokiesroman vol poësie oor die towerkrag van tyd.

Michael Ende

R265.00

Available on back-order

SKU: 9781485307730 Categories: ,

Description

Momo is Michael Ende se klassieke sprokiesroman vol poësie oor die towerkrag van tyd.
Momo, ‘n klein, verflenterde dogtertjie, woon aan die rand van ‘n groot stad in die ruïne van ‘n amfiteater. Sy besit niks buiten dit wat sy vind of wat sy van ander ontvang nie, maar sy het ‘n buitengewone gawe: Sy luister werklik na ander en gee vir hulle tyd. Een dag ruk die gruwelike grys menere met hulle loodgrys aktetasse en sigare in die groot stad op en begin om die kosbare tyd van die mense te steel. Momo is die enigste een wat die donker mag van die tyddiewe kan beteuel.