Nova 1 Die Begin

Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die res van sy gesin een aand sien? Waarom is die weermag so geheimsinnig oor die projekte waarmee hulle agter hoë heinings besig is? En wat is die glibberige swart ding wat Lucas in die rivier gesien het?

Fanie Viljoen

R170.00

Available on back-order

SKU: 9780799349801 Categories: ,

Description

Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die res van sy gesin een aand sien? Waarom is die weermag so geheimsinnig oor die projekte waarmee hulle agter hoë heinings besig is? En wat is die glibberige swart ding wat Lucas in die rivier gesien het?
Voor hy sy oë uitvee, word Lucas en sy vriende deel van ‘n wilde avontuurrit vol tergende – en gevaarlike – raaisels.