Om die Nguni Vure

Kom luister saam na hierdie heerlike versameling Zulu-volksverhale – van grappig en ondeund tot groot en grieselrig – soos aan die skrywer vertel deur ‘n wye spektrum Zulu-sprekers uit die Vryheid-omgewing.

Myra Scheepers

R170.00

Available on back-order

SKU: 9781869195816 Categories: ,

Description

Kom luister saam na hierdie heerlike versameling Zulu-volksverhale – van grappig en ondeund tot groot en grieselrig – soos aan die skrywer vertel deur ‘n wye spektrum Zulu-sprekers uit die Vryheid-omgewing. Of jy nou self met stories van Mzimi en Magilogilo grootgeword het of nie – die verhale is onontbreeklike leesstof vir elkeen wat hom- of haarself ‘n kind van Afrika noem!