Ontdek: Die oseaan (Sagteband, 72 pg, Kinders) Miranda MacQuitt, Ontdek-Reeks

Miranda MacQuitt, Dorling Kindersley

R185.00

Available on back-order

SKU: 9780798181112 Categories: , ,

Description

Die nuutste Ontdek­titel, Ontdek die oseaan, bied ‘n omvattende blik op dit wat onder ons planeet se waters lê. Hierdie boek gee nuuskierige agies ‘n kans om in detail alles rondom die oseaan te leer, met ongelooflike foto’s wat daarmee gepaardgaan. Die inhoud dek onder andere oseane van die verlede en vandag, golwe en die weer, sand en modder, seebeddings, rotse onder en bo water, lewe op koraal, roofdiere, aanval en verdediging, beweging, die bodem, duikbote, visvang en oseaanprodukte, olie en gas, en veel meer. Die boek sluit af met ‘n Het jy geweet?­afdeling, wêreldoseane, plekke om te besoek en ‘n woordelys. Dit is geskik vir skoolprojekte en om tuis te geniet!