Ontdek: Insekte

Laurence Mound, Dorling Kindersley

R185.00

Available on back-order

SKU: 9780798181105 Categories: , ,

Description

Die nuutste Ontdek­titel, Ontdek insekte, bied ‘n omvattende blik op die aanpasbaarste en talrykste skepsels op die planeet. Hierdie boek gee nuuskierige agies ‘n kans om in detail alles oor insekte te leer, met ongelooflike foto’s wat daarmee gepaardgaan. Die inhoud dek onder andere die dele van ‘n insek, die definisie van ‘n insek, die eerste insekte, kewers, vlieë, skoenlappers en motte, wantse, wespe, bye en miere, ander insekte, vyande, insekte in die water, hoe neste gebou word, en vele meer. Die boek sluit af met ‘n Het jy geweet?­ afdeling, insekklassifikasie, plekke om te besoek én ‘n woordelys. Dit is geskik vir skoolprojekte en om tuis te geniet!