My HAT Storiewoordeboek

Storiewoordeboek Is‘n unieke voorlees-en-saamleesboek wat die taal en denke van kinders stimuleer. Deur middel van fantasieryke en dikwels humoristiese verhaaltjies en rympies –ondersteun deur prettige volkleur illustrasies – word die betekenisse verklaar van woorde wat dikwels moeilik is om aan jong kinders te verduidelik. Elke bladsy is bevolk deur vrolike karakters waarmee kinders hulle kan vereenselwig: seerowers, dinosourusse, Indiane, sokkerspelers, meerminne, harlekyne, diere, kabouters, konings, prinse en prinsesse Hulle kom almal aan die beurt. Van prins Klaterkroon en prinses Esmeralda, Flippie Vlermuisen Heksieklein tot die sonderlinge maats Ollie Olifant en Muis, en nog baie meer. Vir Afrikaans kinders herskep deur die meester storieverteller Linda Rode. Woordeskat vir Kinders Voorlees: 4 jaar+Self lees: 7 jaar+ – 1 000 woorde gekies op grond van wetenskaplike navorsing oor kindertaal – 300 stories en rympies – 300 volkelurtekeninge – 300 dink-en-doenaktiwiteite – 300 eenvoudigedefinisies – Alfabetieseen tematieseregister

R250.00

Available on back-order

SKU: 9781775780700 Categories: ,

Description