Wo(o)rdslim 2 – Nog Prettige Woordspeletjies Vir Kinders! (9+) (Afrikaans, Paperback, 56 pg)

Nog meer prettige woordspeletjies vir kinders!
Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek!
Na die sukses van Wo(o)rdslim bevat hierdie tweede boek 56 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak.
Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!
Van die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:
 Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom ‘n verskeidenheid temas.
 Woordsoekblokke
 Spelspeletjies
 Letterblokke
 Kriptogramme en ander briljante breinboelies
Of julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult – hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp.
Volledige oplossings agter in die boek.

Jaco Jacobs

R100.00

Available on back-order

SKU: 9780799398007 Categories: , , ,

Description