Sale!

Zackie Mostert 10 en die baie beroemde hond

GENOEG IS GENOEG!Mevrou Langenhoven, Zackie-hulle se buurvrou, is WOEDEND!Zackie se hond het AL WEER haar pryswenner-petunias uitgegrawe … en ‘n NARE verrassing op haar grasperk gelos. Hierdie keer gaan sy GROOT moeilikheid maak. Maar dan lees Zackie van ‘n troeteldierkompetisie. Dalk kan hy vir almal bewys hy het die heel SLIMSTE en GEHOORSAAMSTE hond in Granaatstraat!

Jaco Jacobs

R105.00 R79.00

5 in stock

Description