Nuwe Alles-in-Een Graad 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Klankboek Onderwysergids

Die Klankboek vir leerders Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids bevat ’n jaarplan vir die vak, die vier kwartaalplanne vir die vak, moontlike tydskedules vir ’n week en volledige, en daaglikse stap-vir-stap onderrigplanne vir 40 weke. Die onderrigplanne sluit die volgende in: die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word, volledige stap-vir-stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi. Die Onderwysersgids is volgens die KABV ontwikkel.

R121.00

Available on back-order

SKU: 9781775891338 Categories: ,

Description