Nuwe Alles-in-Een Graad 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Onderwysergids (CD ingesluit)

Die Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids bevat ’n jaarplan vir die vak, vier kwartaalplanne, moontlike tydskedules vir ’n week en volledige, daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke. Die onderrigplanne sluit die volgende in: die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrond kennis voordat die lesse aangepak word, die rympies en liedjies wat in die lesplanne genoem word, volledige stap-vir-stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi. Die CD in die Onderwysersgids bevat die jaar- en kwartaalplanne vir die vak sodat die onderwyser dit kan uitdruk en byderhand kan hou, gratis hulpbronne vir die onderwyser en die leerder, die gratis voorgeskrewe werkvelle, die temagerigte stories wat in die onderrigplanne genoem word, die musieknotasie vir die liedjies wat in die onderrigplanne genoem word en die assesseringsvorms en rubrieke. Die Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes van die KABV.

R288.00

Available on back-order

SKU: 9781775890430 Categories: , ,

Description