Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Education>Education>Grade 1-3>Afrikaans (FAL)Leerderboek (Volkleur)

Die Lewensvaardighede Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 1. Die boek kan jaar na jaar gebruik word. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens twee bladsye aktiwiteite per week. Ook verskaf die Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die onderrigplanne in die Onderwysersgidse beskryf volledig hoe, waar en wanneer elke bladsye in die Leerderboek gebruik moet word. Die temas gekies vir die boek word volgens die KABV vereis en sluit volkleur aktiwiteite in volgens die tema van die week. Die leerders leer lewenslesse soos waar om nie te speel nie, hoe ‘n gebalanseerde bord kos moet lyk, die verskille van seisoene, verskillende diere, ens. Die boek kan deur skole of tuisskoolonderrig gebruik word. Die boeke is volkleur en pragtig geïllustreer.

R131.00

Available on back-order

SKU: 9781775890461 Categories: ,

Description