Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Eerste Addisionele Taal Klankboek vir leerders Leerderboek (Volkleur)

Die Klankboek vir leerders vir Eerste Addisionele Taal is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 2. Die boek kan jaar na jaar gebruik word. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens twee bladsye aktiwiteite per week. Ook verskaf die Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die onderrigplanne in die Onderwysersgids beskryf volledig hoe, waar en wanneer elke bladsy in die Leerderboek gebruik moet word.

R220.00

Available on back-order

SKU: 9781775891345 Categories: , ,

Description