Nuwe Alles-in-Een Graad 1 Afrikaans Huistaal Klankboek Onderwysersgids

Die Klankboek vir leerders Huistaal Onderwysersgids bevat ’n jaarplan vir die vak, die vier kwartaalplanne vir die vak, moontlike tydskedules vir ’n week en volledige, en daaglikse stap-vir-stap onderrigplanne vir 40 weke. Die onderrigplanne sluit die volgende in: die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word, volledige stap-vir-stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi. Die Klankboek vir leerders leer klanke en spelling vir leerders in Graad 1. Die Onderwysersgids bied die memorandum, jaarplan en kwartaalplanne aan vir die aktiwiteite in die Klankboek vir leerders. Hierdie boek is deel van die program wat Graad 1-leerders moet volg. Die boek is volkleur en pragtig geïllustreer.

R111.00

Available on back-order

SKU: 9781775891451 Categories: , ,

Description